Tuis. 04

(Tuis.) #1

herfskos


Speserylaagkoek
met pere


  • 400 g donkersjokolade gekap

  • 125 ml klapperroom

  • 100 ml botter

  • 250 g mini-malvalekkers

  • 125 g Maltesers-sjokoladeballetjies

  • 30 g mini-gemmerkoekies

  • 30 g mini-brosbrood

  • 30 g mini-tennisbeskuitjies

  • ’n knippie gemmer


Smelt die sjokolade room en botter versigtig saam
in die mikrogolfoond op laag totdat dit glad is. Begin met
30 sekondes op ’n slag en roer gereeld sodat dit nie oorverhit
of brand nie. Voer ’n tert- of koekpan uit met plastiek of
bakpapier – dit help met die uitkeerslag. Versprei die helfte van
die lekkergoed en koekies in die pannetjie – maak seker dit is
mooi deurmekaar sodat elke skyfie iets van alles gaan hê. Giet
die gesmelte sjokolade oor strooi die gemmer oor en versier
dan met die oorblywende koekies en lekkergoed. Laat stol in
die yskas en sit voor in dun skyfies of snytjies. Dis ’n heerlike
nagereg met ’n sopie soetwyn daarby. >>


Sjokolade-gemmertert


Maak jou gereed vir ’n verrassende mengelmoes teksture.


Maak 1 tert • Bereidingstyd: 10 minute
Gaarmaaktyd: 3–5 minute


April 2017 tuis 113

Free download pdf