Tuis. 04

(Tuis.) #1

PLASCON PROMOSIE


Skep die perfekte ruimte vir jou hele gesin met Plascon Velvaglo Water-Based Enamel!


D


ie kombuis is nou maar eenmaal die hart
van die huis – ’n veeldoelige ruimte waar
familie en vriende saam kuier gesels en
lag oor ’n koppie koffie of lekker ete. Met sy
volkome wasbare semi-glanssatyn-afwerking is
Plascon Water-Based Velvaglo die voor die hand
liggende keuse in ’n bedrywige huishouding
waar kinders en troeteldiere ook welkom is.
Want wie wil hulle nou heeltyd bekommer oor
vuil mure!
Dié verf is ideaal vir vogtige plekke soos
kombuise en ’n 12-jaar-waarborg verseker dat
jou nuut geverfde mure nog jare lank gaan
indruk maak. Met die groot kleurreeks sal jy ook
nooit ’n tekort aan inspirasie hê om die perfekte
ruimte vir die hele gesin te skep nie.
Aanwending is maklik: Danksy die jel-vorm

sal dié lae-VOV-emaljeverf nie drup tydens
aanwending nie wat ’n gladde weelderige
afwerking verseker.
Vir ’n kontemporêre voorkoms geïnspireer
deur woestynlandskappe probeer die Terrain-
palet met sy neutrale aardse en klipkleure – net
die ding om ’n lewendige omgewing te skep.
Kies Auberge 66 vir ’n donker agtergrond
waarteen oop houtrakke en mooi kombuisware
sal uitstaan in areas wat baie natuurlike lig kry
en skep só ’n mooi en praktiese ruimte. Rond
dit af met neutrale en grys skakerings soos In
the Mood en Haley’s Cove of subtiele aksente
soos Sunrise Glow en Sunset In The Desert.
Danksy Plascon Water-Based Velvaglo lyk –
én voel – kombuise nou beter as ooit!
Sienplascon.co.zavir nog inligting.

HARTLIK WELKOM


Die palet


Auberge 66
(EC 66)

Sunrise Glo
(Y2-A1-2)

In the Mood
(06-E2-3)

Het jy geweet?
Plascon Velvaglo werk
ook uitstekend vir
badkamers en
buitemure!

Plascon-adviesdiens
0860 2040 60 • http://www.plasconspaces.co.za
Free download pdf