Tuis. 04

(Tuis.) #1
Die enorme veranda bestaan uit
verskillende dele: ’n kroeg ’n eetarea
’n sitgedeelte met rusbanke en ’n
potspeltafel vir die seuns. Dis die gesin
se gunsteling-kuierplek omdat dit so ’n
ontspanne gevoel het en daar altyd ’n
lekker koel seebriesie waai. >>

Ons wou ’n groot veranda hê


sodat ons Durban se lieflike weer


elke oggend oor ’n koppie tee


kan geniet. – Jane


Kussings op wit stoele oorgetrek met Fat
Cactus kleur Noir van Hertex

April 2017 tuis 27

Free download pdf