Tuis. 04

(Tuis.) #1
VERSKAFFERS
A.E. Wright Furnishers031 332 8511
Bahia Art072 125 6069 bahiart.co.za
Beloved Interiors072 588 5324 belovedinteriors.co.za
Christie’s031 207 8247 christies.com
Eclectic031 303 2218 eclecticantiques.weebly.com
Hertex0860 437 839 hertex.co.za
MRP Home0800 212 535 mrphome.com
Tile Africa0800 002 783 tileafrica.co.za
Weylandts0860 103 400 weylandts.co.za

Die blou muur in die gastekamer
bevestig Jane se liefde vir Marokkaanse en
Midde-Oosterse dekor. Die bed is ook iewers in
die Natalse Middelland uitgesnuffel.

Bedkassies van Christie’s in Hillcrest; wit
Cubist-kwilt kleur Basmati van Hertex; blou-
en-wit Kashmira-kussings van Beloved Interiors;
Melange-deken kleur Regatta van Hertex

Dis in die detail
Vir bedlampies het sy
gewone tafellampe teen die
muur gemonteer.


April 2017 tuis 33

Free download pdf