Tuis. 04

(Tuis.) #1
Die en suite-
badkamer spog
met ’n tikkie blou
wat herinner aan
die Marokkaanse
voorkoms. Dis
herhaal in die
vloerlys en hier en
daar ook tussen die
wit teëls vir detail
(onder).
Teëls van Tile Africa

Jane het dié woorde een
keer in ’n boek gesien en so
baie daarvan gehou dat sy
dit teen die muur van die
gastebadkamer geverf het.
Wit houtplank van MRP Home

’n Leksel pers verf op die bed-
kassie in die hoofslaapkamer
eggo die plakpapier.
Rios Jardin-kussing van
Beloved Interiors; wit kwilt en
kussingoortreksels van MRP Home

Salvage-kwilt kleur
Insignia van Hertex;
Tweedle-kussings kleur
Chili Red en Chindi-mat
van MRP Home


32 tuis April 2017

Free download pdf