Tuis. 04

(Tuis.) #1

Op soel someraande sit die Wakefields op die stoep
en verkyk hulle aan die sterrehemel. Dié Franse
rusbank die “prinses-bank” het al in die huise van al
Charmaine se vroulike familielede gepryk.


Sjokolade-hasies van Lindt; Charmaine het die
koek gebak en die sjokolade-hoendervorm gemaak

Ek kan dae lank beplan aan


dekoridees vir ’n al fresco-ete.



  • Charmaine

Free download pdf