Tuis. 04

(Tuis.) #1
KONTAK EN
VERSKAFFERS
Charmaine Wakefield
Interior and Wedding
Stylist072 456 1400
Colonial Antiques
041 484 2617
Earthcote
021 447 0217/14
paintsmiths.co.za
King Olaf Furniture
& Collectibles
082 517 3249
Lindt021 831 0310
lindt.co.za
MRP Home
0800 212 535
mrphome.com

Met inspirasie van ’n ouwêreldse tuinpiekniek (links)
het Charmaine haar Paastafel ’n prettige gevoel
gegee. Humor is hoog op haar lysie van stylgeheime:
graspolle pleks van ’n tafeldoek en borde van
verskillende vorms en kleure bymekaar.

Die glasbuise wat uit die boom hang was
versieringsby hul huweliksonthaal. >>

Kandelaber en trapleer van King Olaf Furniture & Collectibles


April 2017 tuis 43

Free download pdf