Tuis. 04

(Tuis.) #1

44 tuis April 2017


kopies krulle en draaie


Al in die
rondte
Dekoratiewe bal
(135 cm) R99
@home

Ligte aanraking
Kandelaar R2 29995
The Lighting Warehouse

Kom binne
Gietyster-
deurhandvatsel
R650
Handles Inc.

O my tyd!
Sleutel-horlosie
R19999
MRP Home

Mooi patroon
Katoenmat (70 x 140 cm) R349
H&M Home

Op jou
spog-tafel
Metaal-kandelaar
R799 Woolworths

’n Titsel tekstuur
Satyn-kussingoortreksel met
sjiffon-blomme(40x40cm)
R149 H&M Home

Langsaan
Dewina-rottang-
sytafel R2 995
Block & Chisel

Dis in die detail
Aanplak-versiering R60 Bulbinella

Tiek-tak
Hallo Jane-
bamboes-
horlosie R380
shop.kamersv

0
ol.com

Deur Kim Arendse

Hou jy van die Wakefields se dekor? Gee jou eie


huis ’n romantiese inspuiting met dié kopies!


Winkels toe!

Free download pdf