Tuis. 04

(Tuis.) #1
Ons is dol oor ...
hoe die houtpanele om die
vintage-spieël pas wat
dit nog meer van ’n
fokuspunt maak.

April 2017 tuis 47


’n Luukse losstaande bad
is pure bederf; dis ’n
fokuspunt in ’n bad kamer
en iets wat dadelik die oog
vang. Met so baie modelle
om van te kies – en as jy in
gedagte hou dit kan enige
plek in die vertrek staan –
werk losstaande baddens
ewe goed in kontemporêre
badkamers as in dié met
vintage-styl. Kyk bietjie na
dié opsies en put inspirasie
vir jou eie toevlug ...

Free download pdf