Tuis. 04

(Tuis.) #1

Uit hul


notaboek


“Respekteer die eiendom en sy
geskiedenis” is dié paartjie se raad.

Price tag: R?

Voor


oor


Die afwerking
Opknap en interieurontwerp
Sayer Projects (083 602 5380)
ArgitekTony Kiley (021 788 8403
tonykiley.co.za)
VloereVinielteëls van Albert Carpets
(021 464 4320 kbacflooring.co.za)
StaalskuifdeurIronStone
(021 797 4361)
Kombuis- en slaapkamerkasteOnedsign
(021 933 5340 onedsign.co.za)
Sanitêre wareSandy Warner Sanware
(082 443 3014)
HanglampeWeylandts
(0860 103 400 weylandts.co.za)
Bykomstighede@home (0860 576 576
home.co.za); Arabesque (021 424 1234
arabesqueshop.co.za); Chair Crazy
(021 465 9991 chaircrazy.co.za);
Happy Harry (happyharry.co.za);
L’Orangerie (021 674 4284); MRP Home
(0800 212 535 mrphome.com);
Nevada Furniture (086 163 8232
nevadafurniture.co.za); Weylandts
(0860 103 400 weylandts.co.za); Zana
Products (zanaproducts.co.za)

Mandy het op 23 haar eerste huis gebou
daarna ses huisevir haar eie gesin gebou
en opgeknap en sedert sy Sayer Projects
op die been gebring het nuwe lewe aan
nog 13 gegee. Sy is ’n ervare eiendoms-
ontwikkelaar met ’n oog vir potensiaal
iemand wat ’n vervalle eiendom in ’n
gesellige ruimte kan omskep en dit perfek
vir voornemende kopers aanbied. Ons het
by haar gaan kers opsteek vir raad:


  • Ek gaan kyk oor naweke na skouhuise. Só
    bly ek op die hoogtevan markneigings.

  • Die belangrikste in die kombuis en
    badkamers is natuurlike lig en die beste
    moontlike uitleg. ’n Opwasdeel vir die
    kombuis en ’n en suite vir die hoof-
    slaapkamer is ononderhandelbaar. Bou
    vensters in as die binnekant te donker is
    en nie goeie ventilasie het nie.


Die kothuis het drie verdiepings met
leefvertrekke en ’n badkamer op die
grondvlak twee slaapkamers en ’n
tuiskantoor op die eerste verdieping en
die hoofslaapkamer en sy en suite op
die boonste verdieping. Die balkon se
houtstruktuur was vrot en het dringend
herstelwerk nodig gehad. Dis waar Mandy
die tuiskantoor ingerig het.

V&A


met Mandy



  • Daar is ’n fyn balans tussen geld slim
    bestee en bespaar waar jy kan. ’n Goeie
    skrynwerker en top-verskaffer vir sanitêre
    ware is altyd hoog op my lys.

  • My beste geldspaarwenk is om dakverf op
    buitemure te gebruik; jy kan dit laat tint in
    die kleur van jou keuse en dit hou langer as
    gewone buiteverf.

  • Bestel al jou afwerkings vooruit sodat jy
    nie later sit en wag vir voorraad nie.

  • Ek glo mense wil ’n leefstyl koop wanneer
    hulle ’n nuwe eiendom aanskaf. Dis hoekom
    ek altyd my eiendomme meubileer en
    versier voor ek dit in die mark sit. Kopers
    wil sien waar hulle in die binnehof kan
    sit met ’n koppie tee en ’n boek maar
    hulle kan dit nie altyd visualiseer sonder
    meubels en bykomstighede nie. Só kry
    ek ’n beter prys.


???????

Vir Mandy Sayer ’n
gesoute opknapper
is min dinge
lekkerder as om ’n
historiese gebou tot
sy eertydse glorie
te herstel.

1ste vloer

2de vloer

Leefkamer
Slaapk. 2

Slaapk. 3 Slaapk. 1

En suite
Kas

Tuiskantoor

Eet-
kamer

Kombuis

Trap

Trap Trap

Toilet Badk.

Dié ruimte
onder die
trap is
omskep in ’n
opwashoekie.

Die ou
voordeur
met die geel
glaspanele.

Binnehof

April 2017 tuis 69

Free download pdf