Tuis. 04

(Tuis.) #1
Die loodgietwerk vir
die hoofslaapkamer
se en suite-badkamer
was nogal ’n uitdaging
omdat die boonste
verdieping eintlik
die solderruimte is;
dit het dus plafon
aan weerskante nie
mure nie. Die Sayers
moes droëmure hier
installeer sodat die
waterpype daaragter
herlei kon word.
Hulle moes ook die
slaapkamerdeur en ’n
paar trappe uithaal om
die bad daar bo te kry.
Mat spieël en grys
bêreboks van MRP
Home; swart-en-wit
toiletsakkie van Zana
Products

’n Ingeboude kas skei die
hoofslaapkamer van sy badkamer.

Onsisdoloor...
die hanglampe weerskante van die
spieël. Dit bied taakbeligting vir
grimering aanwend of skeer terwyl die
wasbak se minimalistiese voorkoms
die badkamer ruim laat voel.

[DEKOR IN ’N HISTORIESE HUIS]
DĂŶĚLJƐĞƐƟůĞƌŝŶŐŝƐďĞǁLJƐĚĂƚ͛ŶŐĞƐŬŝĞĚŬƵŶĚŝŐĞ
ŚƵŝƐʹǀĞƌĂů͛ŶŬŽŵƉĂŬƚĞĞĞŶƐŽŽƐŚĂƌĞʹŶŝĞ
ŶŽŽĚǁĞŶĚŝŐĂŶƟĞŬĞŵĞƵďĞůƐŚŽĞĨƚĞŚġŶŝĞ͘
WůĞŬƐĚĂĂƌǀĂŶŚĞƚƐLJŬůĂƐƐŝĞŬĞ͕ƚLJĚůŽƐĞŵĂƚĞƌŝĂĂů
ƐŽŽƐŚŽƵƚĞŶŵĂƌŵĞƌŝŶŐĞƐƉĂŶ͘ŝĠĂĨǁĞƌŬŝŶŐƐ
ǁŽƌĚŐĞŬŽŵƉůĞŵĞŶƚĞĞƌĚĞƵƌŬŽŶƚĞŵƉŽƌġƌĞ
ŵĞƵďĞůƐĞŶůŝŐƚŽĞďĞŚŽƌĞ͘tĂƚŬůĞƵƌďĞƚƌĞĨ͕ŚĞƚ
DĂŶĚLJŽŶĚĞƌďĞŬůĞŵƚŽŽŶĚĞŬůĞƵƌĞŐĞŬŝĞƐ͘ĂĂƌ
ŶĞƵƚƌĂůĞƉĂůĞƚǀĂŶƐǁĂƌƚ͕ǁŝƚĞŶŐƌLJƐŝƐŵĞƚŶĞƚ
ĞĞŶŬůĞƵƌƐƉĂƚƐĞůŐĞďƌĞĞŬʹĚŝĞƚƵƌŬŽŽŝƐ
ďŝŶŶĞĚĞƵƌĞ͘dĞŬƐƚƵƌĞƐŽŽƐŚŽƵƚ͕ůĂŶŐŚĂĂƌŵĂƩĞ
ĞŶĚŝĞŽŶƚďůŽƚĞŽŽƌƐƉƌŽŶŬůŝŬĞŬůŝƉŵƵƌĞŐĞĞ
ǀŝƐƵĞůĞƚƌĞŅƌĂŐ͘

My top-opknapwenk


is eenvoudig: Beplan


alles tot in die fynste


besonderhede voor jy


begin. – Mandy


68 tuis April 2017

Free download pdf