April 2017 tuis 71
doen dit self
Wat jy nodig het
12 4
1 Gebruik die 60- en 80-grint-skuurpapier om ontslae te raak van
enige skurwe en skilferige oppervlakke in die bad. Skuur dit dan
verder glad met die 100-grint-skuurpapier. 2 Vee enige stof weg
met ân lap; die oppervlak van die bad moet heeltemal stofvry en
droog wees voor jy begin verf. Meng die twee bestanddele van die
herstelproduk volgens die aanwysings.
So maak jy...
GEREEDSKAP
- skuurder ⢠klein
bokhaarroller en verfbak - kwas ⢠lap
DEEL # 1
Gee die bad ân
nuwe bolaag
INKOPIELYS
- Rust-Oleum Tub & Tile (beskikbaar by Builders)
- 60- 80- en 100-grint-skuurpapier ⢠verdunner om die
kwas en roller skoon te maak ⢠blou verwersmaskeerband
3 Plak die krane en uitlate toe met maskeerband en wend dan die verf
met die roller en kwas aan.
4 Wag tot die eerste laag droog is en wend ân tweede laag aan. Gee die
verf drie dae kans om droog te word voor jy die bad gebruik.
3
DEEL # 2 Versier die pote met bladkoper
Wat jy
nodig het
GEREEDSKAP
- 2 kwaste (een om die gom aan te
wend en een sagtehaarkwas)
INKOPIELYS
- bladkoper
- verguldgom (kleefmiddel)
VERSKAFFERS @home0860 66 66 74 home.co.zaBuilders0860 284 533 builders.co.zaWoolworths0860 022 002 woolworths.co.za
12 3
1 Verf die kleefmiddel aan die
pote; laat dit 10â15 minute
staan om taai te word.
2 Plaas die bladkoper versigtig op die pote en druk dit vas met
die sagtehaarkwas; maak deurgaans seker dit kleef oral.
3 Vee enige oorskiet-bladkoper
af met die skoon sagte-
haarkwas.