Tuis. 04

(Tuis.) #1
Wat ’n vonds!
Yvette Loots van Muckleneuk in Pretoria
skryf Ons het ’n skatkis van ’n ou huis
gekoop! Toe ons die vinielteëls in die
voorportaal verwyder het ons die pragtigste
oorspronklike teëls daaronder ontdek.
Ons het Grout Off gebruik om dit skoon te
maak maar dit het steeds ’n mat voorkoms.
Hoe herstel ons die teëls se glans?
Liza Watermeyer van
Tile Africa antwoord Dis ou
ementteëls wat baie gewild
was voordat keramiekteëls in
die 1980’s vir die eerste keer
kommersieel in Suid-Afrika
ervaardig is.
Die teëls het ’n lang
geskiedenis in Europa veral Spanje en
Portugal; dit was gewild omdat dit ’n
goedkoper alternatief was vir produkte soos
brandkleurteëls (keramiekteëls waarvan die
patroon nie met glasuur gevorm is nie maar
met verskillende kleure klei sodat dit nie
vervaag namate die teëls verweer nie).
Dieselfde effek is verkry deur holtes in
sementteëls te vul met ’n mengsel van
gekleurde marmerstof en sement of deur
patrone op sementteëls te skermdruk.
Baie ou huise se oorspronklike
sementteëls is met massavervaardigde
keramiekteëls vervang – iets wat regtig ’n
jammerte is!
Ek stel voor jy gebruik TFC se Natural
Stone Sealer om hul oorspronklike glans
te herstel.
KONTAK 011 206 9700 tileafrica.co.za >>

T s w d k v

geskiedenis in

Maakdiénaweek’nstaanleervirjouhanddoeke.


ALCOLIN PROMOSIE


Besoek http://www.alcolin.com vir produkinligting of skakel die Sticky Questions-hulplyn tolvry by 0800 222 400 vir raad.

Kry ons op

Meet en maak ’n merk op die smal sye van die 1 800 mm-planke 150 mm van die ente af.
Spasieer dan nog drie merke 400 mm uit mekaar. Boor ’n 20 mm-gat by elke merk ongeveer
30 mm diep. Gebruik Alcolin Professional Wood Glue en lym die houtpenne tussen die twee
lang planke vas. Wag tot die gom heeltemal droog is en skuur glad.

Naweekprojek


Materiaal



  • twee 1 800 mm-lengtes
    geskaafde dennehout van
    32 mm x 44 mm (sye)

  • vier 20 mm-houtpenne
    elk 500 mm lank (sporte)

Free download pdf