INHEEMSE EN UITHEEMSE
WENKOMBINASIES
- Tuinheliotrope saam met ligpers
koringblomme en ligblou agapante. - Die persblaarplant Vitex trifolium
purpurea saam met koringblomme
en silwer-sewejaartjie (Helichrysum
argyrophyllum) met geel blommetjies. - Aasbossie* wat in ân balvorm gesnoei
is saam met die reusepapierblom en
somersneeu (Cerastium tomentosum).
- inheems
[HAND AAN HAND]
Inheemse en uitheemse staatmakers kan goed saam werk.
^ŽůÄŶŬÄÅÄÆůÄŶÆÄÆÄÅÆŽÄÅÇLJÆÄÆÄŶÇÄÆÄÆÄÄÅŽÄÅÄÆÄÅÄÆÄůĨÄÄ
is kan hulle in een bedding aard. Kyk ook na die blaarvorm en
kleur van die verskillende plante. Dit moet mekaar kom-
plementeer om goeie pasmaats te wees. Dis ook belangrik om
te kyk na plante se blomtyd wanneer jy ân bedding beplan.
ůŵÄůŵŽÄŶÅÄŽÆÄÅÄÆÄůĨÄÄÆLJÄÄůŽŵŶÅÄÍ´ÄÄÅÄůÇÄŶÄÆƵƵÆůÅŬÅŶ
ân tuin soos dié wat grootliks net vir ân sekere tyd van die jaar
benut word. Maak andersins seker daar is iets wat in elke
seisoen blomme dra; so sal jou beddings dwarsdeur die jaar
mooi wees en kleur aan jou tuin gee. >>
Vormgesnoeide struike met wisselende hoogtes en
groottes lyk veral mooi wanneer dit met fyn of groot
blaarplante gekombineer word. â Wouter
Dodonea viscosa âPurpureaâ
Leucadendron âBurgundy Sunsetâ
Stoebe plumosa
Plectranthus argentatus
Lomandra longifolia âTanikaâ
Buddleja auriculata
Plumbago auriculata
âRoyal Capeâ