April 2017 tuis 95
Die plante in die voortuin is feitlik almal waterwys. Die wynrooi van
die Leucadendron âBurgundy Sunsetâ kontrasteer met die inheemse
silwergrys slangbos (Stoebe plumosa) en die uitheemse Plectranthus
argentatus langsaan. Die groot graspol Lomandra longifolia âTanikaâ is
ân geharde Australiese staatmaker met ân lang lewensduur.Coleonema album
Tulbaghia violacea âSilver LaceâCerastium tomentosumThamnochortus insignusHeliotropium arborescensAgapanthusGazania rigens