Hier kan ons byna daagliks in die tuin of op die stoep
sit en lees en ons aan die mooi uitsig verkyk.