[KOMBUIS]
Die vensterrame is almal herwin
uit ân ou plaashuis in die
omgewing wat erg beskadig is
tydens ân brand. Marinda vertel
dat hulle al die rame eers moes
skuur en behandel om van die
roet ontslae te raak.
Vir ân projek soos dié kan ân mens
maar kanse vat met die dekor. Daar
is nie ân reg of verkeerd nie. Ons hou
van ân kombinasie van oud en nuut
en alles het net gebeur. â Marinda
eko-huis