Tuis. 09

(Tuis.) #1

September 2017 tuis 33


Die hele familie het ingespring en met die bouery gehelp.
Voor sit Charl en Semona met klein Sebastian; agter staan
Charl se pa Eugene Diener en Marinda en Willie Turvey.


Charl het die
verkeerslig by
Die Sinkhuisie
Antiques in Pretoria
uitgesnuffel. Die
groot ronde venster
daarbo laat lig in vir
die gangetjie na die
boonste slaapkamer.
Die treffende tros
hangligte is van
Arabesque.

Twee enkelbeddens pas knus langs mekaar
in die slaapkamer onder. >>

’n Ou emaljebadjie
is ingespan as
kombuiswasbak.

Free download pdf