Tuis. 10

(Tuis.) #1
DeurJohané Neilson
Foto’sFrancois Oberholster

1


3


2


4


Bessie-bederf


Fransevlatert
Genoeg vir 1 tert
Bereidingstyd: 20 minute plus weektyd
Baktyd: 35–45 minute
Oondtemperatuur: 180°C


  • 400g van een of meer van die
    volgende: pruime frambose vye en
    kersies (nektariens en appelkose werk
    ook goed)

  • 30ml likeur soos Kirsch of
    brandewyn*

    • 15ml botter sag

      • 15ml strooisuiker

        • versiersuiker en dikroom of
          roomys vir voorsit
          BESLAG







  • 3 ekstragroot eiers

  • 1 eiergeel

  • 250ml room

  • 200ml melk

  • 90g (160ml) koekmeel

  • 7ml bakpoeier

    • 105g (125ml) strooisuiker

      • knippie seesout

        • As jy nie alkohol wil gebruik
          nie week die vrugte in 15 ml
          rooswater.








3 Maak die beslagKlits die eiers room en melk saam en hou eenkant. Sif nou
die meel bakpoeier strooisuiker en seesout saam. Klits die vloeistof geleidelik
by die droë bestanddele tot ’n gladde beslag vorm.
4 Giet die beslag oor die vrugte en bak vir 35–45 minute of tot opgepof en hier
en daar ligbruin. Sif die versiersuiker oor en sit voor met ’n lepel dikroom of
roomys.

1 Meng al die vrugte en week dit vir ’n uur in die likeur.
2 Smeer ’n ronde oondbak met die sagte botter en strooi die suiker eweredig oor die bodem.
Versprei die vrugte in ’n eweredige laag bo-op. Voorverhit die oond.

Die Franse vlatertclafoutislyk op die oog af na ’n deftige plan met


sagtevrugte en bessies – maar dis baie eenvoudig om te berei.


kos stap vir stap


Bykomstighede

Le Creuset (021 300 1779 lecreuset.co.za)
Free download pdf