Tuis. 10

(Tuis.) #1

Die kleure en skakerings van die sonstrale wat deur die


glasware voor die vensters op die wit vloer val is ’n


kunswerk op sy eie. – Krisjan


Oktober 2017 tuis 49


[DIE AFWERKING]
Muurkleur “Doodgewoon
wit” sê Krisjan
Vloer Wit Flowcrete-epoksi

Slim plan
Die was-en-opwaskamer is ’n smal vertrek wat
agter dié muur versteek is. Hier kruip die
skottelgoedwasser wasbakke oop rakke vir
breekware en ’n yskas weg.

Dis in die detail
In een poot van die eiland
is ’n kragprop wat aan ’n
ƐŽŶŬƌĂŐďĂƩĞƌLJŐĞŬŽƉƉĞůŝƐ͘
Free download pdf