Tuis. 10

(Tuis.) #1

Dié kas is nie net


nuttig nie dis


mooi ook!


lapdeure


MAAK ’N KAS


MET


Projeknotas


  • Laat saag al die stukke hout pasklaar by
    jou houthandelaar en vra hulle om ook die
    gate vir die skarniere te boor.

  • Skuur jou planke vooraf.

  • Onthou om gidsgaatjies te boor.

  • Gebruik houtklampe om jou taak te
    vergemaklik.


DeurDeon de Goede
Foto’sFrancois Oberholster
StileringMarian van Wyk

PROJEKGIDS
Harde werk6/10
Vaardigheidsvlak5/10
Tyd nodig2 tot 3 uur
Kosteminder as
R1 000: hout skroewe
en skarniere (lap en
verf uitgesluit)

Deon de Goede


Coca-Cola-stoel van
Chisel & Chalk
Free download pdf