Tuis. 10

(Tuis.) #1

Diegeheime bestanddeel in


Petley’sisdatdaargeen geheime in


hulbestanddeleisnie!


Vir die wortelpuree


  • 2 groot wortels geskil en
    in dun skywe gesny

  • 1 groot prei gewas en gekap

  • 30 ml botter

  • 30 ml crème fraîche

  • sout na smaak


METODE
Kook die beesstert
1 Verhit die olie oor matige hitte en braai die
beesstert tot oraloor bruin; doen dit in
sarsies sodat die vleis karamelliseer en nie
stoom nie.
2 Haal die vleis uit en braai die ui. Geur met
sout en peper en voeg nog olie by indien
nodig. Braai die ui tot bruin; voeg die
seldery wortel en knoffel by en kook tot sag.
3 Voeg die kruie tamatiepasta en rooiwyn
by en laat prut tot die wyn ingekook het.

4 Kap die sultanas rofweg en gooi dit in
die pot saam met die water waarin dit
geweek het. Gooi die aftreksel en water
by draai die hitte effens laer en laat die
pot (met die deksel op) liggies prut vir
twee en ’n half uur of tot die vleis van die
been begin afval.
5 Haal die deksel af en kook vir nog
30 minute sodat die vloeistof effens
inkook.

Maak die wortelpuree
1 Sitdie wortels prei en botter in ’n pot
en bedek net-net met water. Laat prut oor
matige tot lae hitte tot die wortels sag is
en al die water verdamp het.
2 Sit die gaar bestanddele in ’n voedsel-
verwerker met die crème fraîche en pols
om ’n gladde sous te maak. Geur liggies
met sout en sit voor met die stadig
gekookte beesstert en organiese baba-
slaaiblare met slaaisous.

RESEP # 2


CLEM EN NESSIE


Clem ’n sjef op ŌĞƌŶŽŽŶdžƉƌĞƐƐ het ook by
die Kaapstadse Hotelskool gestudeer en sy
ĮůŽƐŽĮĞŝƐ͗͞&ŽŬƵƐŽƉŬǁĂůŝƚĞŝƚďŽŬǁĂŶƟƚĞŝƚ͕
ĞŶŵŽĞŶŝĞũŽƵĚŝƐƐĞƚĞŝŶŐĞǁŝŬŬĞůĚŵĂĂŬ
nie.” Nes haar mensepa kuier die vier jaar
oue Skotse terriër Nessie graag in die
kombuis veral as haar gunsteling Petley’s
Gourmet Meaty Meals op die spyskaart is!


Die gesin eet


Stadig gekookte
beesstert
met ’n wortel-en-crème fraîche-puree


BESTANDDELE



  • 30 ml ekstrasuiwer olyfolie

  • 1 kg beesstert

  • 1 ui fyngekap

  • sout en varsgemaalde swartpeper
    na smaak

  • 1 selderystingel fyngekap

  • 1 wortel geskil en fyngekap

  • 4 knoffelhuisies fyngekap

  • 2 lourierblare

  • 1 takkie roosmaryn

  • 1 takkie tiemie

  • 30 ml tamatiepasta

  • 250 ml rooiwyn

  • ’n hand vol goue sultanas
    (week dit in warm water tot dit uitsit)

  • 500 ml beesvleis-aftreksel

  • genoeg water om die bestanddele
    te bedek


Met tot 50% regte vleis in elke blik is
Petley’s laag in koolhidrate en ryk aan
ƉƌŽƚĞŢĞŶ͘ŝƚďĞǀĂƚŐĞĞŶŬƵŶƐŵĂƟŐĞŐĞƵƌͲŽĨ
ŬůĞƵƌŵŝĚĚĞůƐŶŝĞĞŶĞůŬĞďůŝŬǁŽƌĚƐƚĂĚŝŐ
gekook sodat alle goeie olies geure en
ǀŽĞĚŝŶŐƐƚŽǁǁĞďĞŚŽƵǁŽƌĚ͘

NessiedieSkotseterriëreetPetley’s
rykaan Beesstert in sous

V15818 Wet 36/1947

TROTS SUID-AFRIKAANS!
Petley’s is die snels groeiende
ƚƌŽĞƚĞůĚŝĞƌŬŽƐͲŚĂŶĚĞůƐŵĞƌŬŝŶ^ƵŝĚͲĨƌŝŬĂ͘
<ƌLJĚŝƚďLJǀŽŽƌƐƚĞǁŝŶŬĞůƐ;WŝĐŬŶWĂLJ͕^ƉĂƌ͕
ŚĞĐŬĞƌƐĞŶDĂŬƌŽ͕ĂƐŽŽŬďLJƚĂŬĞĂůŽƚ͘ĐŽŵͿ͘

sŽůŐWĞƚůĞLJ͛ƐŽƉ&ĂĐĞŬ͕/ŶƐƚĂŐƌĂŵŽĨ
dǁŝƩĞƌďLJΛWĞƚůĞLJƐ͕ŽĨƐŝĞŶƉƌŽŵĞĂů͘ĐŽ͘njĂ͘

‘n Swaaiende
stert
beteken jou
hondekind ish kdis
gelukkig!
Free download pdf