PETLEYâSPROMOSIE#meatymeals4all
W
anneer jy ân gesinsete berei is
geur en voedsaamheid die
belangrikste oorwegings. Nie net
vir die mense in die huis nie maar ook vir
jou dierekinders â hulle verdien mos kos wat
met gehalte bestanddele berei is.
Is jy bang dit ruk jou sak en vra baie
moeite? Glad nie. Petleyâs Gourmet Pet Food
is geïnspireer deur jou troeteldier se
natuurlike dieet en die resepte is saam met
troeteldier-dieetkundiges ontwikkel.
Ons het twee van ons gunsteling-sjefs en
groot diereliefhebbers Emma Wilson en
Clem Pedro gevra om ân hartlike maaltyd te
skep wat die hele gesin kan geniet â maar
voor jy weglê maak ân blik Petleyâs vir die
honde oop.
Almal hou van ân smaaklike aandete â en
ons vierpootvriende verdien ook so ân bederf.
Smulkos vir almal!
RESEP # 1
EMMA EN SHIRAZEMMA EN SHIRAZ
Emma is opgelei by die Kaapstadse Hotelskool
ÅŶ'ÆÄŶÅÄÆÄÄÄÅÍÄŶÅÄįŬŽÆÍ²Ä®Å¯Å½ÆÅ½Ä®ÄÅÆ
ÄÄŶÇŽƵÄÅÅÍÍÅ½ÆµÅµÄÆÅÅÄÅÄÇŽŽÆÅ½Ä£Í´Å©LJÅÆÇÄÆ
Å©LJÄÄÆÍÍÄÄÆÅŽŶÄÄŬÅŶÄ^ÅÅÆÄnjÍÍŶÆÄÆÅ©ÄÄÆÅ½ÆµÄ
^ÆÄĸÄÍůŶįÆÅ½ÄÄÄůÇÄŶÄÅÄÅÄÆÅŶÆÅ½Å½ÆÄÅÄ
ŵÄŶÆÄÍÄŶŵįWįŝÄLJÍÆÅ¬ÆLJÆLJÇŽÄÄÆÄŵÄ
ÇůÄÅÆÍ²ÄÅ¶ÆÆÅ½ÆÄÅ¢ÄŶÆLJŬÄŬŽÆÇÄÆÆLJÅÄŶÅÄÆÍ
Die gesin eet
Volstruis-frikkadelle
in growwe tamatiesmoor
'ÄŶŽÄÅÇÅÆÎºÍ´ÏŵÄŶÆÄ
BESTANDDELE
Vir die frikkadelle
- 15 ml olyfolie
- 1 rooi ui gekap
- 1 knoffelhuisie fyngedruk
- 500 g volstruismaalvleis
- 1 bossie vars pietersielie gekap
- 5 ml gemengde speserye
- 5 ml gedoogde rissie
- 50 g broodkrummels
- 1 eier
- 2 ml sout
Vir die tamatiesmoor - 15 ml olyfolie
- 2 wortels in skywe gesny
- 1 prei in skywe gesny
- 1 knoffelhuisie fyngekap
- 5 ml gedroogde rissie
- 2 blikke (340 g) tamaties
- 30 ml tamatiepasta
- 1 blik (340 g) kekerertjies
- 250 ml beesvleis-aftreksel
- 5 ml sout
- 2 takkies ranktamaties
- 80 g parmesaankaas gerasper
- vars pietersielie gekap
METODE
Begin met die frikkadelle
1 Braai die ui in die olyfolie tot sag en deur-
skynend voeg die knoffel by braai verder
en verwyder van die hitte.
2 Sit die maalvleis gaar uie en knoffel in ân
bak saam met die pietersielie gemengde
speserye rissie broodkrummels eier en
sout. Meng deur met jou hande en vorm
dan balletjies.
3 Sit die frikkadelle op ân voorbereide bak-
plaat en verkoel vir 30 minute.
4 Oondbraai die frikkadelle tot bruin maar
nog nie gaar nie.
Maak die sous
1 Braai die wortel prei en knoffel in die
olyfolie tot sag. Roer die rissie tamaties
tamatiepasta en kekerertjies by. Voeg die
aftreksel by en laat kook tot dit ingedamp
en verdik is.
2 Sit die frikkadelle en ranktamaties in die
sous. Kook vir nog 10 minute tot die
frikkadelle gaar is.
3 Sprinkel die parmesaankaas en pieter-
sielie oor en sit voor saam met heerlike
kapok-broccoli.
Shiraz die Staffie eet
Petleyâs Terrine
met Volstruisvleis
V25035 Wet 36/1947