Tuis. 11

(Tuis.) #1
Abi se slaapkamer kompleet met ’n
romantiese Juliet-balkon is knus ingerig
met hout-items en helder warm aksente
soos die geel bedsprei wat sy gemaak het
van lap uit Indië.

Stoel en leer-rak
van Weylandts;
mat van Ikea


Gordyne moet altyd
tot op die vloer hang
meen Abi.
Free download pdf