Wintersnoei
Snoeidemonstrasies in Julie
Woon ân gratis wintersnoei-demonstrasie deur Ludwig by:
1 & 2: Ludwigâs Rose Farm noord van Pretoria (10:30)
2: Ludwigâs Roses Pretoria East Lynnwoodweg (14:00)
8 & 9: Ludwigâs Roses Egoli Glenferness (10:30)
15: Ludwigâs Roses Cape Town Constantia (14:00)
15 & 16: Ludwigâs Roses Winelands Stellenbosch (10:30)
Dis nie nodig om te bespreek nie; besoek ludwigsroses.co.za vir nog inligting.
âCompassionâ
âDeloitte and Toucheâ
V: Ek het die rankroos âCompassionâ teen
latwerk aan ân muur laat oprank maar
ek het meer blomme verwag. Hoe moet
ek dit snoei?
Rankrose blom die mooiste wanneer
hul lote horisontaal lê; dit aktiveer die ogies
al langs die hele steel om uit te loop en te
blom. Wanneer ân steel boontoe groei loop
net die twee boonste ogies uit en blom; as
dit ondertoe buig blom dit weer net op die
hoogste punt van die tak.
Met snoeityd kan jy die lote lossies aan
stutte of ander stele vasbind sodat dit so
horisontaal moontlik lê. Sodra die hoofstele
vasgebind is kan jy die sylote aan dié stele
met sowat 10 cm terugsnoei. As jy ân loot
met twee tot drie ogies los sal nuwe groei
gou ontwikkel en die beste nuwe blomme
sal op dié lote verskyn. Maak onnet groei
skoon en snoei een loot af by vertakkings.
Sodra jy ân hoofraamwerk het is dit maklik
om onnodige stele of sytakke te identifiseer
en te verwyder. Jy kan takke van twee tot
drie jaar oud behou as dit belangrik is vir die
raamwerk. Verwyder blare waar moontlik.
Dis tydrowend maar gaan die moeite
werd wees as jy die pragtige blomme sien.
ÅÄÆÅÄÄͲÆÄįŽÆÄÅÄÆÆÆÄÅÆÅįŶLJÄůŽŵŵÄÍÇÄÆ
ÄÅÆÍŶůŽŽÆÅÆµÅ¶ÆÆÄůÅŶÅŵÄÄŬÍEÄÄÅÄÄĨÅÄůŽÆÄ
ÆÄůŽÄŶÆÄįŽŽůÄÄŶÄÅÄŽŶÆÄŬįÅÄÅÄÅŶÆÄůůÄ
ÆÆÆÄŬÄŽŽÆÇÄÆÄÅÄůÄŶÆÄÅÄÄŶįÅŶÅÍÅÆÄÅÆÄÄÆÄÆ
ŽŵůÅÅÅÅÄÆÆÄÆÅ¶Å½ÄÅÍÄŶÄÄÆÆÅ¬ÄŶÄÅįŽŽÆÅ½Å¶ÄÄÆ
ŬÇÄÄÅÄÆÆµÅ¬ÇÄÄÆÅŶÄÅÄŶÇÄÆÄÆÄįįŬÅŶůŽÆ
ÆÄŬįįŝÄŬŬÄÇÄŶŬÆÄÅÄůLJÍ
DÄÆÍŶligte snoeiÆÄůÄÅįŽŽÆÇÅŶŶÅÅŶƵÇÄ
ÄŝįÄŵÄÄŬÍÇÄŶÆÄÅÄŽÅÅÄÆÅÆÇÄÆÆÄÆÄŶũŽŶÅÄÆ
ÄŶůŽŽÆÅµÄŬůÅÅ¬ÄÆÆµÅÆÍDįŵÄÄÆÄŝįÄÇŽÆÄÄÅÄ
ÇÅ½ÆÆÄůÆÄÄŶÅÄŵŽÄÄÅÅŽŵÄÅÄÆÄÆÄŶįÄÄ£ÆÆÄ
ÇÄÆÆÆÆÄÅÅ½ÆÆÅ½ÄŬŶÄŶƵÇÄįŽŶŶÄÇÄŶÇÄÆÄÆÄŶ
ÇŽÄÄÅŶůÆÅ½ÇÇÄÍ´ÄÅÆÄŝŝįÅÄÄÄÅÄÆÅ½Å½ÆÆLJÄÄŶÆÍŶ
ÇÄÆÄÆÆÅ¬ÄÄÆÆÆÄÍŶůޯįŬÄŶÆÅ½ÆÅ½Å½ÆÅ¯ÄÇÅŶÅÍ
ÆÅ©LJhard terugsnoei;ÄÅÄÅÄÆÄůůŽÆÄ
ÇįŵÅŶÄÄÆÄŶÄÅÄÅŽŽůÄÅÅ¶Å¬Å½ÆÆÆÅ½ÆÆÅ½ÇÄÆ
ÏϬÄÅµÍ¿ÍÆÅ¶Å½ÄÅÅ©LJÆÄÆÆµÅÆÅ½ÆÄLJÄÅÄÅ½ÆµÄÆÍÄŽÆÅµÄŶÆÄ
ŽÅÅÄÆÇįŝÄŶÅįŶÄÄÅµÅ½ÅµÆµÅÆÆÄůŽŽÆÍ/ŶÄÅÄŶÄÅÄ
ÆÅ½Å½ÆÅ¶ÅÄÅÄŶŽÄÅÇįįŬÆLJŶÅÄÍŶÄÄŵÄůŶŽÅ
ůÄŶÅÄÆÅ½ÅµÆµÅÆÆÄůŽŽÆÍÇÄÆÄÄÆÄŬÄŶÄÅįŽŽÆ
ÆÆÅ½ÄÆµÆÄįŵÅŶÄÄÆÄŝįÄŽÆÅ¬Å½ÆÆÄÆÆÆÄůÄÍÄÅÄ
ÇÅ½ÆÆÄÅ¯ÆÆÄůÆÄŝůŽŽŬŽŶÄįŽŶÆÇÅŬŬÄůÄŶÇÄįŶÅÄ
ÅŽÄÄÇÄŶŶÄÄÆÄůŶįÄĨÄŶÆÅ½ÄÇįįŬÆLJŶÅÄÍ
Só snoei jy onder gewone
klimaatstoestande:
Í»^ŶŽÄÅÆÄÆÆµÅÆÅ½ÆÅÄÆµÆÅŽŽůįŝÄŬÆÇÄŶ
ŬŶÅÄÅŽŽůÄÇÅÆÄÅÄŵÄÄÆÆÄÇÄÆÅÄ£ÆÄÅÆÄÄŶÄÄÅŽƵ
ÇÄŶÄÅÄÆLJůŽÆÄÄÄŶÄÅÄÅÅ½Å½Ä¨ÆÆÄůÄÍ
Í»sÄÆÇLJÄÄÆÄŽŽÅÄÆÄŬŬÄÄÅ¶Å½ÆµÄÆÅÅ½Å½Ä¨ÆÆÄůÄ;ÄÅÆ
ÄÅÄÅÆLJÆÆÆÄůÄÄŶÄŽÆÅÅ¶ÅÆÍ¿Í
Í»^ŶŽÄÅÄÄŶůŽŽÆÄĨÇÄÄÆÍŶÆÄŬÅÄÇÆµÆÅ¬ÅÄÆÍ
Í»dÆÄŬÄůůÄÄŝįÄŽĨÍÇÄŶÆÄůŬÄŶÆÅ¯ÄÄÄŶÆÅÄŬÆÄÆ
ÅÆµÅÆÇÄÆÍ
Wanneer snoei jy?
sÄŶŵÅÄÄÄůͲ:ƵůÅÄÄĨÄŶŶÅÄŝįįįÄÅÄÄÄÆÆÆÄ
ÇÄÄŬÇÄÅ¶ÆµÅÆµÆÆÆµÆÅ¶ÅÄÍ/ŶÄÄÅÄÅ¬Å½ÆµÄÆÆÆÄŬÄ;ÄÅÄ
KŽÆÍ²sÆLJÆÆÄÄÆÄŶÄÅÄ<Å½Å¬ÆÆÄÄͲŽŵÅÄÇÅŶÅÇÄŶ
ÆÆµÅÄÄůÅŬÄ<ÇÄÆµÅ¯ÆµÍ²EÄÆÄÅ¯Í¿ÅµÅ½ÄÆÅ©LJůÅÄĨÆÇÄůŽÆ
ÄÅŶÄÄÆµÅÆµÆÆÆµÆÍ
Nasorg
sÄÆÇLJÄÄÆÄůÄÅÄÄŝįÄÍÇÄÅ¶ÆÆÅ¯ÄÄÄŶÆÅÄŬÆÄÆÅ¬ÄŶ
ÅÄÄÆµÆÄŶÄÄÄÅÄÇÅŶÆÄÆÄÄÄÆÅÅ¶ÆÆÄŬÍsÄÆÆLJŬÄŶ
ÄÄůƵÅÄÅÄůŽŶÄÄÄÆµÆÄLJÇŽŽÆÄÄÄůÄŬŽŵÆÅ½ÆÍ
ůŽŶÄÄŽŽŶÄÅ½ÆÆÄŽĨĨLJŶÅÄŵÄÄŬÆÄÄÆÆÄůŬŽŽÆÍ²
ÆÅÆ©ÄϯϬÄŵÄÅÄÆÅŶÆÄÇįŬÍ^ÆÆÅŶŬÄůÄůįŶÄ
sÅÅŽÆÅ½ÆÄŽŽÆÄŶŵÄÄŬÅŽÄÄŶįÍ
įŽÄŬůƵÄÇÅÅÆÆÅ½ÆÄÆÍÄŽÍnjÄÄÅ¶ÆÆÆµÆµÆÇÆÄÄÅ¶ÄÆÆµÅŶÄÎÆÆµÅÆÍÄŽÍnjÄÍ
Ludwig se
rooshoekie
Die rooskenner Ludwig Taschner gee
snoeiwenke vir die winter.
V: Ek het âDeloitte and Toucheâ-rose wat
so laat in die winter nog baie mooi
vertoon. Moet ek steeds snoei?
Jy kan tot einde Julie wag en minder
natmaak sodat hulle noodgedwonge
dormant moet raak. Wanneer jy ân roos met
ân spreidende groeiwyse snoei doen dit
met ân ligte hand; behou soveel moontlik
takkies en horisontale groei. Die ogies loop
meer eweredig uit op ân horisontale loot en
dit lewer beter nuwe groei en blomme.
ân Liggies gesnoeide roosboom.
van hibried-teerose