Tuis. 07

(Tuis.) #1

106 tuis Julie 2017


Blomme


Deur Marié Esterhuyse
Foto’s Francois Oberholster
Stilering Hermien Coetzee

Marié Esterhuyse

vir die winter


Kies blombakke in donker
of aardse kleure om by die
winterstemming te pas. Dit
komplementeer die seisoen
en die kleur van die bessies
en blomme.

Al is dit winter is daar steeds blomme


om te pluk vir jou huis. Hier is ’n paar


staatmakers wat in die koue maande blom!

Free download pdf