Tuis. 08

(Tuis.) #1

Regdeur sy blyplek (heel bo) gebruik
Ferdi versamelings vir trefkrag – van
skoenlese en Fedora-hoede in die
slaapgedeelte tot ’n groepie wit
ornamente teen ’n kombuismuur.


Die ou vakkies (bo) waar
gimnasiumgangers hul klere destyds
gebêre het dien nou as skoenkas;
kunswerke teen ’n baksteenmuur
in die gastekamer; die afdruk van
’n broodboom-blaar in gips word ’n
abstrakte kunswerk teen ’n blou muur.


Strooikussings (regs) voer die vetplant-
tema deur na die sitgedeelte; stringe
donkiestert (Sedum morganianum) hang
uit pipette (heel regs).

Free download pdf