Tuis. 12

(Tuis.) #1
Saamgestel deur Gillian Eva • Foto’s: Francois Oberholster en verskaf

Vir ’n kitsoplossing vul kaal kolle in houers en
blombeddings met potte vol jaarplante in die blom.

Wenk
van die maand
Sit geurryke
blomme in potte
op die stoep dan is
die soel someraande
buite nog
aangenamer.

^ƚƵƵƌŝŶůŝŐƟŶŐŶĂƚƵŝŶĞΛƚƵŝƐ͘ĐŽ͘njĂ.


Tuindagboek


Doendinge dié maand ...


Deur Kay Montgomery

Take vir Desember


Plante onder die oorhange van jou huis moet met die hand
natgemaak word want reënwater kan dit nie bereik nie.

Jou groentetuin



  • Hou aan om groente te oes.
    Plant ’n paar losblaarslaai-
    saailinge waar dit middagskadu
    kry hou die grond klam en oes
    die jong bros blare. Vinnig
    groeiende groente wat gewild is
    in roerbraai sop en slaai is
    Chinese kool soos pak choi en
    boerkool daikon en Chinese
    mosterd. Saai elke twee of drie
    weke en oes gereeld om ’n
    volgehoue voorraad te hê.

  • As jy min spasie het kan jy
    kruie in potte kweek.

  • Knyp die blomme by basilie-
    plante af om geil blaarvorming
    aan te moedig.

  • Hou die grond rondom asaleas en
    kamelias se wortels klam met ’n dik
    deklaag van kompos; dit sal keer dat hulle
    botsels afgooi.

  • Snoei krisante terug om bosagtige
    groei en meer blomme in die herfs aan
    te moedig.

  • Sukkel jy met ruspes in jou grasperk?
    Dien Efekto se Wonder 4:1:1 With
    Insecticide toe; dis ’n kunsmis met
    insekdoder wat op kontak werk en in die
    ruspe se maag opgeneem word.

  • Hou ’n oog oop vir geel-en-swart ruspes
    wat in die bolle van nerinas clivias en
    amarillisse boor en ’n roomkleurige ruspe
    met swart kolle wat in agapante se
    blomknoppe sit en in die middel van die
    plante inboor; spuit met Margaret Roberts
    Biological Caterpillar Insecticide.

  • Tel vrugte op wat van bome afval en met
    vrugtevlieglarwes besmet kan wees. Stut
    takke wat swaar dra aan vrugte om te keer
    dat hulle afbreek in sterk wind.

  • Hou die vogvlakke van plante wat onder
    dakrande in hangmandjies en potte groei
    dop aangesien reënwater nie by hulle kan
    uitkom nie.

  • Plantluise wat aan sappige nuwe groei
    vreet kan maklik met ’n straal water of
    seepwater afgespuit word.

  • Om verdamping te beperk maak plante
    vroeg soggens nat en nie op die warmste
    deel van die dag nie. Maak ook seker die
    water bereik jou plante se wortelarea.

  • As jy in ’n streek met droë somers woon
    stel jou grassnyer se lemme hoër sodat die
    gras langer bly en die strawwe son nie die
    grasperk se wortels skroei nie.


Bespaar tyd



  • Smal sementstroke ƚƵƐƐĞŶ͛ŶŐƌĂƐƉĞƌŬ
    ĞŶ͛ŶďĞĚĚŝŶŐŵĂĂŬĚŝƚŵĂŬůŝŬĞƌŽŵĚŝĞ
    ŐƌĂƐƚĞƐŶLJĞŶǀŽŽƌŬŽŵĚĂƚĚŝĞŐƌĂƐŝŶĚŝĞ
    ďĞĚĚŝŶŐŝŶŐƌŽĞŝ͘ŝĞƉůĂǀĞŝƐĞůŵŽĞƚŶĞƚ
    ŶŝĞŚŽģƌĂƐĚŝĞŐƌĂƐǁĞĞƐŶŝĞ͖ĚŝƚƐĂůĚŝĞ
    ŐƌĂƐƐŶLJĞƌƐĞůĞŵŵĞďĞƐŬĂĚŝŐ͘

  • Strooi ’n dik organiese deklaag rondom
    ƉůĂŶƚĞŽŵǁĂƚĞƌƚĞďĞŚŽƵ͕ŽŶŬƌƵŝĚƚĞ
    ŽŶĚĞƌĚƌƵŬĞŶǀĞƌĚĂŵƉŝŶŐƚĞďĞƉĞƌŬ͘ŝĠ
    ĚĞŬůĂĂŐƐĂůŵĞƩĞƌƚLJĚŽŶƚďŝŶĚĞŶĚŝĞ
    ŐƌŽŶĚǀĞƌƌLJŬĞŶǀƌƵŐďĂĂƌĚĞƌŵĂĂŬ͘DĂĂŬ
    ƐĞŬĞƌĚŝĞŐƌŽŶĚŝƐŬůĂŵǀŽŽƌũLJĚŝĞ
    ĚĞŬůĂĂŐƐƚƌŽŽŝ͛͘ŶĞŬůĂĂŐŝƐƐŽŽƐ͛ŶƐƉĞŶƐ
    ǀŝƌǀŽģůƐ͕ƉĂĚĚĂƐĞŶŝŶƐĞŬƚĞĞŶƐĂůŚƵůůĞ
    ĂĂŶŵŽĞĚŝŐŽŵĚĂĂƌƚĞŬŽŵŬŽƐƐŽĞŬ͘

  • Maak ’n vlak dammetjie rondom
    ŶƵƵƚŐĞƉůĂŶƚĞďŽŵĞĞŶƐƚƌƵŝŬĞ͕ĂƐŽŽŬ
    ŐƌŽĞŶƚĞƐŽŽƐƚĂŵĂƟĞƐĞŶƐŬŽƌƐŝĞƐ͕ƐŽĚĂƚ
    ǁĂƚĞƌƐƚĂĚŝŐďLJĚŝĞŐƌŽŶĚŬĂŶŝŶƐLJĨĞƌ͘
    Basiliekruid Foto


Gillian Eva

114 tuis Desember 2017

Free download pdf