Tuis. 12

(Tuis.) #1

KONTAKTE EN VERSKAFFERS
Aspidistra-Tuinsentrum 082 492 9972 [email protected] Builders 0860 284 533 builders.co.za Cape Flow 072 724 2173 capeflow.co.za
EcoGator 021 905 5590 ecogator.co.za Janine de Waal Architects 076 154 8915 jdwarchitects.co.za JoJo Tanks 011 695 8300 jojotanks.co.za
RainQueen Tanks 083 629 9576 rainqueen.co.za RotoTank 022 433 2342 rototank.co.za Walgro Landscaping 021 853 3515 [email protected]


Installasie


Jy kan jou tenk self installeer of vra hulp by
’n kontrakteur of loodgieter.
“ ’n Kontrakteur sal jou tenk volgens die
verskaffer se vereistes installeer wat sal
verseker dat die tenk doeltreffend werk en
langer hou” is Rudi se raad. “Hy het ook ’n
beter kennis van die pype verbindings
siwwe en ander bykomstighede wat jy gaan
nodig kry.”


Indien jy die tenk self wil installeer hou
die volgende in gedagte:



  • ’n Waterpas fondament van beton
    minstens 85 mm dik en 100 mm breër as
    die basis van die tenk is die ideale
    staanplek. Onthou 1 liter water weeg 1 kg;
    ’n vol tenk van 10 000 liter weeg dus 10 ton!
    Vermy oneweredige oppervlakke en klippies
    onder die tenk en kyk uit vir plantegroei wat
    die bodem en wande kan beskadig.

  • Maak jou watertenk naby ’n bestaande
    geut-afvoerpyp staan sê Rudi.

  • Hendrik stel voor jy plaas jou tenk op
    die hoogste punt van jou erf sodat water
    vanself (onder eie druk) daaruit sal vloei vir
    vloedbesproeiing van jou tuin. Indien dit nie
    moontlik is nie moet jy ’n pomp tussen die
    uitlaat en jou besproeiingstelsel verbind.

  • Walter glo aan ’n sif (blaarvanger) by die
    inlaat onder die geut se afvoerpyp om blare
    en ander vullis uit die tenk te hou. “Maak
    ook seker die tenk is goed toe aan die
    bokant om te keer dat rotte of ander diere in
    die tenk beland.” Alle tenks kom met ’n
    deksel – siwwe krane en proppe is ekstra.


Bo of onder


die grond?


“Ondergrondse tenks is duurder omdat dit
sterk genoeg moet wees om die grondmassa
wat daarop rus te hanteer” verduidelik
Rudi. “Die installering is ook moeiliker en
duurder. Oorweeg om jou tenk liewer onder
’n dek of in ’n keldervertrek te plaas.”


’n Tenk wat reg geïnstalleer en goed in stand gehou is


kan meer as 20 jaar hou. – Bianca


Belangrik!


Al is dit skoon reënwater wat jy opvang
kan vuiligheid soos voëlmis van jou dak
die water besmet. Kook enige tenkwater vir
minstens een minuut en laat dit afkoel voor
jy dit drink.


Winkels toe!


Stel jou eie water-opvangstelsel
amm én tgek pp s

Verbind
tenks en spaar
meer water!

Reënwatertenks
(650 liter)
R2 800 elk
EcoGator

JoJo- vertikale
watertenk (500 liter)
R1 450 Builders

JoJo-tenkfiltersif
(480 mm) R385
Builders

JoJo-blaarvanger
R660 Builders
JoJo-
waterpompstel
R2 300
Builders

Sluitbare JoJo-
kraan (20 mm)
R207 Builders

100 mm-JoJo-
inhoudsmeter in
wit R724
Builders

klein ruimte
ine-watertenk in
ndstone (750 liter)
Builders

Sinktenk (2 400 liter)
R6 600 voering ingesluit
RainQueen Tanks

VVir n
JoJo Slimo Sm
M a
R2R 950 B 5 B

Saamgestel deur Suné Esterhuizen
Free download pdf