Tuis. 12

(Tuis.) #1
7

kos &


drank


Deur Shané Barnard

’nPaaroulikegeskenk-idees
enietsievirjouook!

BLINK
STEFAANS
Met sy volronde
smaak en stylvolle
ŽŵŚƵůƐĞůŝƐŽƩĞŐĂ
se BACÛR-premium-
jenewer (R495
takealot.com)
͛ŶŐĞƐŬĞŶŬǁĂƚ
dubbel en dwars
ĚŝĞǁĂŐǁĞƌĚŝƐ͘

222 tt D bb 2


Hou die pot
aan die kook
Die uiters veelsydige
reeks AGA-kookware
van vlekvrye staal (stel
van drie potte R4 540
agaliving.co.za) is uiters
duursaam en spog met
’n sjiek kontemporêre
afwerking.

IETSIE OP DIE KOLE
Jan Braai is terug met
die land se beste
braairesepte. Die
meer as 80 resepte in
Shisanyama (R345
Human & Rousseau)


  • van ontbytpizza en
    lamsjafels tot
    brandewyn-en-coke-
    kortrib – word elkeen
    vergesel van die
    storie oor waar dit
    vandaan kom.


RAAD EN RESEPTE
30 (R325 Human &
Rousseau) is die
jongste boek deur
Herman Lensing
kosredakteur by ons
suster tydskrif Sarie.
Die boek is propvol
maklike resepte asook
heel wat wyshede – van
30 dinge wat jy oor
wyn moet weet tot
goed wat sy ma hom
nooit vertel het nie!

BAK ’N BEDERFIE
ĂŶĚŵĂĚĞ'ŝŌƐĨƌŽŵ
the Kitchen (R250
Penguin Random
House) deur Alison
Walker spog met meer
as 100 smaaklike
resepte van verruklike
fudge en heerlike likeur
tot pikante blatjang en
die lekkerste koekies.
Maak jou eie (eetbare)
geskenke en deel dan
die vreugde!

Willow Creek se
bekroonde Director’s
Reserve (R11999
woolworths.co.za) is
’n intense olyfolie
met ’n komplekse
geurprofiel. Die
perfekte geskenk
vir ’n kosfoendi!

Tropiese bekorin


g^


Akrielglase met pynappel-
en blaarmotief R6995 elk
woolworths.co.za.

WEN!^ Drie gelukkige lesers kan
elk ’n kurktrekker van Le Creuset wen! SMS die
woord LECREUSET gevolg deur jou naam huis- of
e-posadres voor 31 Desember na 33409 (elke SMS kos
R150); sien ons kompetisiereëls op bladsy 126.


TM300-kurktrekker R798
lecreuset.co.za

Groot bederf!


Hoe moes
ons wag!
Pesto Princess het hoemoes
(R3799 spar.co.za) by hul
preserveermiddelvrye produk-
reeks gevoeg. Kry vir jou!
Free download pdf