Tuis. 01

(Tuis.) #1

Januarie 2017 tuis 103


plant van die maand tuin


Plantgids
VolksnaamSpekboom
Botaniese naamPortulacaria afra
Volson Waterwys
Redelik rypbestand
Immergroen Inheems
Groei 15–2 m (maar kan klein
gehouword)

Spekbome is die


ideale droogtebestande


plante vir ’n


selfonderhoudende


tuin. – Ernst van


Jaarsveld skrywer


en tuinkenner


Kyk nou net!
Spekbome is nie net
mooi en waterwyse
tuinplante nie. Dis ook:



  • brandbestand en nuttig om as
    brandstrook aan te plant waar
    veldbrande gereeld voorkom.

  • eetbaar. Breek die blaartjies af
    en gebruik dit vir surigheid in ’n
    slaai. In die natuur vreet olifante
    en wildsbokke die plant en in
    droogtetye word die spekboom as
    voer vir vee gebruik.

  • ’n plant wat los en onstabiele
    grond saambind en so gronderosie
    help voorkom.

Free download pdf