Januarie 2017 tuis 65
Die tafel en rottangstoele bly binne en word
buitentoe geneem vir al fresco-etes. Rottang is
wel sterk maar nie weerbestand nie en kan nie
permanent buite staan nie; kies dan
liewer sintetiese rottangmeubels.
Mure geverf met Midas Earthcote se Ja Boetie
Johan; teëls van Union Tiles; meubels mat
bykomstighede en tafeldekor van Arabesque
Vakansiegees
ân Waterfokuspunt dra by
ÆŽÆÄÅÄÆƵÆÆÅÄÄÆŵŽÆĨÄÄÆ
en skakel perfek in by die
tropiese dekor.