Die nuwe bad moes op ân
platform gebou word sodat die
water vryelik kan uitvloei. En
omdat dit ân te groot waagstuk
sou wees om deur die eeue oue
kleimure te boor is die koperpype
buite-op aangebring. Rooi en blou
houthartjies wys watter kraan is
vir warm en koue water.
MEESTER MET âN TROFFEL
Aangesien die badkamer nuut gebou is is die
mure gepleister voor dit geverf sou word.
âOns het ân plaaslike messelaar gekry wat
ĨÄŶÆÄÆÆÄÆÄÇÄÆŬÅÄÄŽÄŶÅÄÆÍ´ÆLJÆůÄÅÆÆÄÆÇÄÆŬ
was perfek in elke opsigâ onthou Dewald.
Maar dis nie wat hulle wou hê nie; hy en
Erika wou die ouwêreldse gevoel van die huisie
so goed moontlik bewaar.
âToe sê ek vir hom ek is baie jammer maar
ek gaan jou pleisterwerk verniel om by die res
ÇÄŶÄÅÄÅƵÅÆÆÄÆÄÆÍdŽÄÇÄÆÄŬÍŶÆÆŽīÄůÄŶŵÄÄŬ
die gladde mure grof en ongelyk. Daai man dink
ÆÄŬÄÆŶŽƵŶŽÅÄŬÅÆÇÄŶůŽÆÅ©ÅÄÅÄÆŬÍŵÄÄÆÄÅÆ
moes so aards moontlik lyk!â >>
Februarie 2017 tuis 59