Tuis. 02

(Tuis.) #1

AFWERKINGS EN KONTAKTE
Ligte Eagle Lighting (021 511 2640 eaglelighting.co.za) Slaapkamerkaste Woodwork by Louis 082 554 1879 Kombuiskaste Francois het die materiaal by Andrag
Agrico in Bellville (021 950 4111 agrico.co.za) gekoop en dit toe self gemaak Stoffering gordyne en blindings deur Multi Blinds and Decor (023 342 0404)
Droëmure gebou deur Perfect Partitions (021 913 7994 perfectpartitions.co.za) Agent Prop Investments (082 496 4228)


Die twee Art Deco-stoele (een is in die
sitkamer die ander in die slaapkamer) het vir
jare in hul huis gestaan onthou Carla. Dit is
nuut oorgetrek met bruin leer.

Die idee vir die ontwerp van die
bedlampies kom van ’n foto wat
Carla op Pinterest gesien het. Sy het
tweedehandse skakelaars en gloeilampe
gekoop en voilà!

Die geel bank was
’n tweedehandse
kopie.

Ons is dol hieroor
Eers is die muur geverf toe is die bakstene onder hoë
druk afgespuit vir ’n meer industriële gevoel.

Voor

Free download pdf