raad Stuur jou vrae na [email protected]
Daar is liefde in die lug ...
Saamgestel deur Beatrice Moore-Nöthnagel
(en haar beagle Frodo)Diere-
maniere
Nuut
op die mark!
Dié stewige hangmat (R455
apetslife.co.za) sal vir seker jou
kiets se gunsteling-lê- en krapplek
word. Dis gegeur met kattekruid
so reg in hul kraal!Rustig saam
Tori en Zara geniet ân slapie onder Ouma se
kombers. â Ruda Wessels StellenboschVinkel en koljander
Jeffrey die beagle en Jazzy die Jack Russell
is onafskeidbaar. â Traci Viljoen VishoekLekker knus
Bovril en Flower hou van lepellê. â Gerrida Lange DurbanvilleSien dubbel
Bilbo en Baloo is net ân
paar dae oud maar is
klaar beste maats.- Iwan Schoeman
Upington