GEURIGE LOOF
BasterboegoeGEURIGE BLOMME
Doringtou# 4 Basterboegoe
Agathosma ovataâKluitjieskraalâ stel die
geure van die aromatiese olies in sy blare
vry sodra ân mens daaraan raak. Dié
kompakte immergroen struik groei
30â60 cm hoog en spog met klein smal
blaartjies en ân oorvloed pienk stervormige
blommetjies wat van middel-herfs tot die
vroeë lente bestuiwers soos bye en
skoenlappers lok. Dit werk goed as grond-
bedekking vullerplant in ân gemengde
randakker en kan gesnoei word vir ân
heining. Plant basterboegoe in ân sonkol in
goed gedreineerde grond. Gevestigde
plante vra nie baie water nie en floreer op
stadig vrystellende misstof soos 3:1:5 en
kompos as deklaag. Knyp nuwe groei terug
om ân meer bosagtige vorm aan te moedig.Hetjygeweet?
ÅÄÇÅ¯ÆµÅÆÅÄŽůÅÄÆÅŶÄŽÄÅŽÄÇŽÆÄÅŶÆÄÄÆÄŶ
ŬޯŵįįÄÇÄÆÄÅÄÄÆÆµÅŬÍKÆÇįŵÄÄÄÆÆÄůÄÅÄ
ÆÅ¯ÄŶÆÄÅÄŽůÅÄÆÇÆLJÅŶÍŶŶÄÇÄůůÄÄÅÇÄÆÄÅÆÆÄÄŶ
ŽŽÆÅµÄÆÅÄÆÆÄÅ¶ÆÆÅÆÄÆÅÄÄįŬįŵÍ# 5 Doringtou
Asparagus falcatusis ân sterk immergroen
rankplant met blink donkergroen blare en
massas klein maar skerpgegeurde wit
blommetjies van September tot Desember.
Dit groei tot 7 m hoog en rank mooi oor ân
prieel of heining. Skerp stekels maak dit
ook ideaal as versperring langs ân grens-
muur. Dit groei goed in die son en half-
skaduwee maar sal ook volskaduwee
verduur. Die blomme lok bye en ander
insekte terwyl die bessies wat in die winter
verskyn voëls na jou tuin sal lok. Voëls
maak ook graag nes in die plant wat vir
hulle skuilplek en beskerming bied.Hetjygeweet?
ÅÆÅÄÄÄÄůŽŵÆÅ¯ÄŶÆÄŵįÅÄÆµÆÅÅÄÄŝįÄůÄŶů
ÆÄÄÄÅ©ÅÄÆÆÄÆÅ¯ÄŶÆÇÄÄÆÅÆµÅ¯ÆÆÄÆÅ¬ÆÄÆÄ¨ÆµÆµÅµÄÅÄůƵÅ
ÆÄÅ¯ÇÆµÅ¯ÇÄŶŶÄÄÆÅ©LJÆÄÄŶÄÅÄÄŝįÄÇÄÆÄLJÆÅ¬ÆµÆµÆÍ# 6 Kusmalva
Pelargonium capitatumis ân maklike groeier wat wyd
en laag sprei met soetgegeurde stingels en blare en
pragtige pienk blomme van September tot Oktober.
Dit groei sowat 30 cm wyd en 1 m hoog en werk goed
as grondbedekking wat taamlik warm winderige en
sanderige toestande kan verduur. Plant dit in volson
of halfskadu.Het jy geweet?
ÅÄÄŝįÄÇÄŶPelargonium capitatumŬÄŶį
ÇÄůÇÄÆÆÄÅÆÄÆÄÄŶÅÄÇÄŶÄÇŽÆÄÍ´ÇÆLJĨÄůŶį
ÅŶũŽƵÅÄŶÄÄŽĨÇŽįÄŽĨÄÅŶÄÄÅÆÆÅ½ÄÅŶÍŶ
ÆÆÆµÅ¬Å¬ÅÄŵŽįÄůÅÄŶÄŶÆÅÆÄÅÆÅŶÄÅÄÄÄÄŽŵÍŶ
ÆµÅÆÆÅ¯ÄÅÆÄÇįŝÅÅÍ'ÄÆµÆÅ¶ÄÅÄÆÄÅÆÄÄÄįŵÄÄŽĨ
ÄÆÅ½ÆµÄÅÆÄÆÆÄÄÇÄÆÅÄÅ¯ÆÆÄÄŶŵÄÄÅŬÆÄŵÆÄ
ÄŶŶÄÄÆÅÄÅÄÍKůÅÄÆµÅÆÄÅÄÄŝįÄŬÄŶÅŶ
ÆÅ½ÆÆÅ½ÆµÆÆÅÄŶįŽŵįįįÅÄÅÄÄÆÆµÅŬÇŽÆÄÍ102 tuis Maart 2017
tuin geurplante
GEURIGE LOOF
Kusmalva