Tuis. 03

(Tuis.) #1

80 tuis Maart 2017


Ougoed of


hougoed


Swierige sitplek
Jorina de Clerk-Roets skryfDié antieke stel is
gestoffeer met Sanderson-linne en is al geslagte lank in
my familie. Ongelukkig het ons nie meer plek daarvoor
nie en wil ons dit op ’n veiling verkoop. Is dit iets werd?
Sophie-Louise Fröhlich
antwoord Ongelukkig het die stel
nie veel waarde nie omdat dit ’n reproduksie is.
OUDERDOM 20ste eeu
WAARDE R1 000
KONTAK stephanwelzandco.co.za

Letterlik en figuurlik
Lou Todd van Zinkwazi Beach in
KwaZulu-Natal skryf Dié beeldjies
is swaar en het baie detail veral die
gesigsuitdrukkings. Het dit enige
waarde?
Sophie-Louise
Fröhlich van Stephan
Welz & Co. antwoord
Die beeldjies is in groot
maat vervaardig vir die
uitvoer mark en die
kerfwerk is onverfyn so
dis nie baie werd nie.
OUDERDOMCirca middel 20ste eeu
WAARDEHoogstens R300 stuk

F W D m u k d

OUDERDOMCirca

raad


Waardevolle vase
Lynnsey Schneider van Sandringham
Johannesburg skryf Hierdie Carlton Ware Rouge Royale-vase
was ’n geskenk van my skoonma wat dit by haar tante geërf
het. Ek sou graag meer oor die vase (en hul waarde) wou weet.
Ian Conn van Ashbey’s Galleries
antwoord Carlton Ware is vanaf die 1890’s
vervaardig. Die reeks het bestaan uit verskeie
dekoratiewe items insluitend Art Deco-tafelware.
Ná die Tweede Wêreldoorlog en met die
opkoms van outomatiese hoë temperatuur-
oonde is dié produkte op groot skaal gemaak;
dit het bekendgestaan as “best wares”. Die
Royale-reeks is in 1949 bekend gestel en tot in die
1970’s vervaardig. Die fabriek het in 1989 gesluit
maar is ’n paar jaar later heropen om ’n beperkte
oplaag vir Carlton-versamelaars te maak.
OUDERDOM 1949–1989
WAARDE R2 000–R3 000
KONTAK 021 423 8060 ashbeysgalleries.co.za

a v d N o o d

Roya

E-pos [email protected]
Free download pdf