raad
Die seisoensverandering
bring nou luilekker dae ...
Diere-
maniere
Nuut op die mark!Lei hom water toe
âKom dis tyd vir ons oggendstappie!â sê Tug.- Sarah-Faye OâMullane Maclear Oos-Kaap
Bo of
onder?
Die beagles Lily en
Tiry se gunsteling-
lêplek â tot hulle
verveeld raak en
afgly! âStephanie
de Vos GezinaWare sonsoeker
Boomer geniet die asemrowende
sonsondergang oor die baai.- Sandra Wessels Kleinbaai
Pandora wie?
Google het die perfekte wegkruipplekkie
opgespoor. â Chantelle Butler StellenboschSukkel jy met miere in
jou troeteldiere se
kos- of waterbakke? Die
Anti-Ant Eco Bowl
(R310 shingavet.co.za)
is die perfekte oplossing:
vul eenvoudig die
onderste deel met water
en siedaar!Die Anti-Ant Eco Bowl is
ekovriendelik en jy kan dit in jou
skottelgoedwasser was.Glyvaste basis
Saamgestel deur Beatrice Moore-Nöthnagel
(en haar beagle Frodo)