Tuis. 03

(Tuis.) #1

Paletplanke is gebruik
om plantbokse en
afskortings mee
te bou.


Elize van der Westhuizen

Aarbeiplantjies groei in ’n
plantboks wat van sementblokke gebou is.
Blomme soos Afrikaners en grasangeliere is
in die blokke geplant vir kleur.

Dié ou leer gee
staanplek vir potte
met kruie en só
word die vertikale
ruimte benut.

’n Goudgeel pampoenblom!
Free download pdf