D
ié staatmaker-resep vorm die
basis vir drie heerlike Paasfees-
bederfies.
Basiese koekiedeeg
Lewer sowat 24 koekies afhangend van
die grootte ⢠Bereidingstyd: 30 minute
plus rustyd ⢠Baktyd: 10â15 minute per
plaat ⢠Oondtemperatuur: 180 °C
- 250 g botter sag
- 130 g (250 ml) Huletts Icing
Sugar gesif - 1 eier geskei
- 2 ml vanieljegeursel
- 375 g (670 ml) koekmeel gesif
1 Klits die botter en versiersuiker saam
tot lig en romerig. Voeg die eiergeel en
vanieljegeursel by en meng goed. Voeg
die meel by en meng tot ân sagte knie-
bare deeg. As die mengsel te droog voel
meng die eierwit bietjie vir bietjie by tot
dit die regte tekstuur het. Vorm dit in ân
plat sirkel bedek met kleefplastiek en
laat rus vir 10 minute in die yskas.
2 Rol die deeg uit op ân oppervlak wat
liggies met meel bestrooi is en druk
vorms van jou keuse uit. Sit die koekies
op gesmeerde bakplate en bak in ân
voorverhitte oond vir sowat 10â15 minute
tot effens verkleur. Laat die koekies op
ân draadrak afkoel en bêre in ân
lugdigte houer.
3
met Huletts
Huletts Icing Sugar is die geheime bestanddeel
in dié lekkernye.
koekiedeeg
planne met
1 Klop die botter tot lig en romerig
terwyl jy die sjokoladegeur-versier-
suiker bietjie vir bietjie byvoeg.
2 Smeer die versiersel op die soliede
koekies en plak ân koekie met ân gat
op elkeen. Gebruik oorskiet-versiersel
van die hasie-koekies (sien oorkant)
om verder te versier.
PAASEIER-KOEKIES
- 12 eiervormige vanieljekoekies
- 12 eiervormige vanieljekoekies met gate
SJOKOLADE-BOTTERVERSIERSEL - 150 g botter sag
- 375 ml Huletts Chocolate Flavoured
Icing Sugar gesif
1