WARE romanse
leserhuis
ân Kreatiewe paartjie se geskiedkundige plaashuis
getuig van hul voorliefde vir als wat Frans is.
Deur Marian van Wyk ⢠Fotoâs Francois Oberholster
Die voormalige eetarea (dié foto en oorkant) is omskep in ân
plaasstyl-kombuis met losstaande meubels en ân ou werkbank.
Die breekgoed is meestal erfstukke. >>