Die stoof staan nou in die nis waar die oorspronklike
vuurherd was. âDie kombuis is ons gunsteling-ruimte
omdat dit so sentraal isâ sê Charmaine.
Die oorspronklike kompakte
kombuis word nou as
opwaskamer gebruik.
Charmaine se versameling
vintage-Hermès-serpe pas
perfek in by die dekor.