Deur Marian van Wyk ⢠Fotoâs Henrique Wilding
Dekorassistent Carissa Govender
âN Kothuis
SE STORIE
Danksy Mandy Sayer se passie vir
opknap het ân donker afgeskeepte huisie
in die kusbuurt St James ân moderne
nuwe baadjie gekry.
Die sitkamer is nou lig en helder gans anders as
die donker beknopte gang wat dit voorheen was.
ân Hoekbank bespaar ruimte in dié smal vertrek.
Rusbank Cup of Tea-houttafel en Inky Print-
kussings van Weylandts; leunstoel van
@homelivingspace; ronde wit tafel van Nevada
Furniture; wit kanttafel van Chair Crazy;
bekers van MRP Home
Hoog genoeg
Die plafon was vroeër heelwat laer â
Mandy het die merke op die klipmuur
gelos as ân herinnering aan ân vervloë era.
opknap
April 2017 tuis 63
Die huiseienaars
Mandy en Trevor Sayer
WAARSt James
GROOTTE137 m^2
(insluitend ân 6 m^2 -binnehof)