Tuis. 04

(Tuis.) #1
DeurShelly Bergh
Foto’sFrancois Oberholster

’nSkoonbegin!


Is jou bad in ’n treurige toestand? Ons wys jou in ’n paar


maklike stappe hoe om dit ’n nuwe bolaag te gee ...


PROJEKGIDS
Harde werk3/10
Vaardigheidsvlak3/10
Tyd nodig3 uur plus
droogtyd
Doen dit self vir± R840
(Rust-Oleum Tub & Tile R720
bladkoper R100
verguldgom R20)

Shelly Bergh


Plant en aalwyn in glasvase
skoonheidsprodukte en hand-
doek van Woolworths; skinkbord
seephouer en badmat van @home

Ta-da!

Free download pdf