plant van die maand tuin
Boomdahlia
(Dahlia imperialis)
Dié anderste dahlia dra tot diep in die herfs
blomme in wit of skakerings van pienk en
pers aan die bopunt van ân lang stam. En dit
groei hemelhoog â soms tot 4 m!
Boomdahlias is nie by alle
kwekerye te koop nie
maar dis beslis die moeite
werd om daarvoor te
soek. Of bedel ân stuk van
die afgesnyde stam by ân
tuinier met ân boomdahlia
in die tuin. Jy sal nie spyt
wees nie.
Plantgids
Volksnaam
Boomdahlia
Botaniese naam
Dahlia imperialis
Volson
Gemiddelde
waterbehoeftes
Rypgevoelig
Meerjarig
Groei tot 4 m hoog
Foto
Kay Montgomery