Tuis. 09

(Tuis.) #1
ak dié maklike truffels deur 250 ml
ndboontjiebotter 250 mlversiersuiker
sif) en 3 ml vanieljegeursel saam te klits.
rm happiegroot balletjies vries
1 uur en doop dan in gesmelte
nkersjokolade. Maklik en heerlik!

Oondtemperatuur: 170 °C



  • 150 g donkersjokolade gekap

  • 100 g botter by kamertemperatu

  • 80 g gladde grondboontjiebotter

  • 150 g (180 ml) ligbruinsuiker

  • 3 ekstragroot eiers geklits

  • 75 g (180 ml) kakao

  • 5 ml vanieljegeursel

  • ’n knippie sout


1 Voer ’n 20 cm-koekpannetjie met bakpapier
en smeer goed met botter. Sif ’n lagie kakao o
skud die oortollige kakao uit. Voorverhit dit oon
2 Smelt die sjokolade versigtig en laat effens
afkoel. Klits die botter grondboontjiebotter en
suiker saam tot baie lig en romerig. Voeg die
eiers een vir een by en vou dan die gesmelte
sjokolade kakao en vanielje daarby in. Skep in
die voorbereide pan en bak vir 35 minute of tot
’n toetspen skoon uitkom. Laat die koek vir sowat
10 minute in die pan afkoel voor jy dit versigtig
uitkeer. Die koek is heerlik net so dalk met ’n

lepeltjie dikroom of ’n klein skeppie
roomys – maar as jy dekadent wil
wees versier dit met grond-
boontjietruffels.

Meellose


grondboontjie-en-


sjokoladekoek

Free download pdf