Tuis. 09

(Tuis.) #1
[KOMBUIS]
Die vensterrame is almal herwin
uit ’n ou plaashuis in die
omgewing wat erg beskadig is
tydens ’n brand. Marinda vertel
dat hulle al die rame eers moes
skuur en behandel om van die
roet ontslae te raak.

Vir ’n projek soos dié kan ’n mens


maar kanse vat met die dekor. Daar


is nie ’n reg of verkeerd nie. Ons hou


van ’n kombinasie van oud en nuut


en alles het net gebeur. – Marinda


eko-huis

Free download pdf