Tuis. 09

(Tuis.) #1
[SLAAPKAMER]
Die slaapkamer en
leefarea is een oopplan-
ruimte en daar is selfs uit
die bed ’n lieflike uitsig
van die Indiese Oseaan.
Dekens en kussings
van Arabesque

[BADKAMER]
Die stort is beklee met klippe
wat op die eiendom opgetel is.
Die koperpype is teen die muur
gemonteer omdat James nie aan
die pragtige klip wou kap nie.
Die teëls op die stortvloer kom
almal uit gestaakte reekse.

’n Ou hout-
kassie in ’n
muurnis bied
pakplek.


Die meubels en dekor is
meestal vintage-vondste
wat Gail oor die jare
bymekaargemaak het.
Free download pdf