- 750 g bevrore aartappelwiggies
- 15 ml olyfolie
- 1 ui gekap
- 350 g maalvleis
Aartappel-en-maalvleisgebak
Onder R105 ⢠Genoeg vir 4 ⢠Bereidingstyd: 15 minute
Gaarmaaktyd: 30 minute ⢠Oondtemperatuur: 200°C
- 45 ml songedroogde-
tamatie-pesto - 2 blikke (120 g) tuna
gedreineer - 100 g olywe ontpit
- 200 g kersietamaties
gehalveer - 200 g mozzarella in skyfies
gesny - ân hand vol vars roket
Smeerkors-pizza
Onder R130 ⢠Genoeg vir 4 ⢠Bereidingstyd: 10 minute
Gaarmaaktyd: 30 minute ⢠Oondtemperatuur: 180 °C
1 Voorverhit die oond. Versprei die aartappelwiggies in ân gesmeerde
oondbak geur met sout en peper en bak vir 20 minute.
2 Verhit intussen die olie en braai die ui tot glansend. Voeg die
maalvleis by en braai tot goudbruin (breek die vleis deurgaans met
ân spaan op tot korrelrig). Voeg die soetrissie sout en peper na
smaak by gevolg deur die tamatiepasta en ân skeutjie water. Laat
prut vir 15 minute.
3 Draai die gaar aartappelwiggies ân slag om en skep dan die
maalvleis bo-op gevolg deur die kaas. Bak vir nog 10 minute.
Sit voor met die sriracha en basilie.
DeurJohané Neilson
FotoâsFrancois Oberholster
Kos is
op die tafel
- 1 rooi soetrissie gekap
- 15 ml tamatiepasta
- 2 wiele feta gekrummel
- srirachasous en vars basilie
KORS
- 250 ml bruismeel
- 125 ml melk
- 2 eiers
- 60 ml olie
- knippie gemengde
kruie
1 Voorverhit die oond. Klits die korsbestanddele saam tot glad
en giet dit in ân bakplaat wat met bakpapier uitgevoer is (die
beslag is redelik loperig).
2 Stip nou halwe teelepels pesto oor die hele kors strooi die
tuna olywe en kersietamaties oor en rangskik die mozzarella-
skywe bo-op. Bak vir sowat 30 minute of tot goudbruin en gaar.
3 Strooi die roket bo-oor besprinkel met olyfolie en lê weg.
Wenk Speel maar met die bolaag â die enigste
kernbestanddeel is die kaas!
Kleurvol maklik â en smaaklik verby.
120 tuis Oktober 2017
kortpadkos