Tuis. 10

(Tuis.) #1

3


In samewerking
met Huletts

Van konfyt tot smoor dié resepte is propvol geur!


HULETTS PROMOSIE


vir later


lekkertes


1



  • 700 g pruime ontpit en gekap

  • 500 g Huletts White Sugar

  • sap van 1 groot suurlemoen

  • 2 cm vars gemmer gekap


1 Begin die aand vantevore en meng
al die bestanddele in ’n plastiekbak
(of enige ander nie-reaktiewe houer
soos ’n keramiekbak) en laat dit
staan; dit sal verseker dat die suiker
stadig smelt.
2 Sit die mengsel die volgende dag
in ’n kastrol en roer oor matige hitte
tot al die suiker opgelos het. Kook
nou die konfyt oor matige hitte vir
sowat 25–30 minute; roer af en toe
om te keer dat dit brand.
3 Toets só of die konfyt reg is: Skep
’n bietjie op ’n yskoue piering en
toets dit liggies met jou vinger. As die
oppervlak rimpel is dit reg. Skep in
gesteriliseerde flesse en verseël
dadelik.

Vrugtige
pruimkonfyt
Free download pdf